Die VGKSA bestaan tans uit twee Klassisse: Noord en Suid.
Klassis Noord
Klassis Noord bestaan uit die groter Pretoria area gemeentes:
-
Mamelodi
-
Pretoria
-
Pretoria-Maranata
-
Soshanguve-Noord
Klassis Suid
Klassis Suid bestaan uit die ander gemeentes in ons kerkverband:
-
Johannesburg
-
Belhar
-
Kaapstad