Spring na inhoud
Vrye Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika
AF EN

Sinodes

Die sinodes van die VGKSA — handelinge en deputaatverslae.

Die gemeentes van die VGKSA vergader in ‘n algemene sinode om te handel oor sake wat die kerke gemeenskaplik het. Hieronder is die volledige handelinge (acta) en deputaatverslae van elke sinode beskikbaar as PDF-dokumente.

Sinode Mamelodi 2024

Sinode Belhar 2021

Sinode Soshanguve-Noord 2017

Sinode Bethal 2014

Sinode Pretoria (Adhoc) 2012

Sinode Pretoria 2011

Sinode Kaapstad 2008